Richard Dreyfuss

Richard Dreyfuss
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Dreyfuss in 2013 by die Cannes-rolprentfees.

Geboortenaam Richard Stephen Dreyfus[1]
Geboorte 29 Oktober 1947 (1947-10-29)
Brooklyn, New York, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1964-hede
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Dreyfuss (geb. 29 Oktober 1947) is ’n Amerikaanse akteur wat veral bekend is vir sy rolle in American Graffiti, Jaws, Close Encounters of the Third Kind en The Goodbye Girl.

Dreyfuss het die Oscar vir beste akteur in 1977 gewen vir The Goodbye Girl en is in 1995 benoem vir Mr. Holland's Opus. Hy het ook ’n Golden Globe en Bafta gewen en is in 2002 vir twee Screen Actors Guild-pryse benoem.

  1. Usborne, David (31 Januarie 2009). "Richard Dreyfuss: Out of the wreckage" (in Engels). Londen: The Independent. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 31 Januarie 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search